ONDERSOEK GENESIS REEKS
©2002  deur Gerard Wakefield    Vertaal deur Marlize Schutte
http://www.creationism.org/wakefield/       http://www.creationism.org/afrikaans/piltdownbird_af.htm


" 'Piltdown Hoender' — Nog ‘n Evolusionêre Grap"

In 1999 het National Geographic’n foto gepubliseer van a kreatuur wat “bewys” dat voëls van dinosaurusse ontvou het. Genoem Archaeoraptor, was dit ontdek in China en was gebassuin as "’n ware vermisde skakel in die komplekse ketting wat dinosaurusse met voëls verbind" (Sloan 100). Die foto vertoon a kreatuur "met arms van ‘n primatiewe voël en die stert van ‘n dinosaurus" (Ibid.), vergesel met stellings soos, "Dis ‘n vermisde skakel tussen aardse dinosaurusse en voëls wat werklik kon vlieg" (Ibid.),en "Hierdie fossiel is dalk die beste bewyse vanaf Archaeopteryx dat voëls wel geevoleer het vanaf sekere tipes karnivoriese dinosaurusse [dromaeosaurs]" (Ibid. 101).

Piltdown Man Hoax, 1912
Piltdown Man in 1912
Archaeopteryx Fossil
Related Fossil: Archaeopteryx

In die Briewe aan die Redakteur van die Maart 2000 uitgawe, skryf die paleontoloog Xu Xing (Chinese Academy of Sciences) dat "Archaeoraptor blyk asof dit saamgestel is deur ‘n dromaeosaurus stert en ‘n voël liggaam." Toe ondersoekbeampte Lewis Simons in hierdie grap gedelf het, ontdek hy

‘n storie van verkeerde verborgenheid en misplaasde vertroue, van steirende ego’s wat bots, selfverrykking, wensvolle denke, naïve aanneminge, menslike fout, hardkoppigheid, manupilasie, rugbyting, leuns, korrupsie, en, bo alles, grondlose kommunikasie (Simons 128).


‘n Chineese boer het twee aparte fosiele saam gegom en “dit” verkoop aan ‘n fosiel verskaffer wie “erken het dat hy soms ‘saamgesteldes’ verkoop het” (Ibid. 129). Dit het sy weg gevind tot Stephen Czerkas, ‘n dinosaurus entusias met geen wetenskaplike kwalifikasies nie, wie ‘n paleontoloog, Philip Currie, gekontak het. Simons het geskryf, "Currie was so verwar deur ander toevertrouings oor die wêreld dat hy die Archaeoraptor projek gou gespeel het" (Ibid. 130)

Currie het voorbehoude oor die fosiel gehad, maar het dit nagelaat om Christopher Sloan in te lig, wie die 1999 artikel geskryf het. Simons het hierdie "’n baie beskadigende fout van verantwoordelikheid" aan Currie se kant, genoem (Ibid.). Die fosiel was geondersoek deur Prof. Timothy Rowe van die Universiteit van Texas, wie verklaar het, "Daar was ‘n kans dat dit bedrog was" (Ibid.). Currie het ‘n kolega, fosiel tegnikus Kevin Aulenback, gestuur om ondersoek in te stel; Aulenback het afgelei dat die fosiel ‘n saamgestelde monster” was (Ibid. 131).

Intussen het Czerkas en Currie ‘n artikel oor die fosiel aan die joernale Nature en Science. Simons beskryf die oorspronklike skets:
 

Op sy vyfde bladsy verklaar die artikel dat die dromaeosaurusagtige stert op ‘n voëlagtige gedierte ‘n voorafgaande onbekende element in die evolusie van voëls vanaf gegronde dinosaurusse seggureer. Kortaf, dit was wat Czerkas virNational Geographic sal sê was "’n vermisde skakel" (Ibid.).


Beide joernale het die artikel afgekeur (Ibid.131-132). Nie te min, National Geographic het voort gegaan en sy eie weergawe gepubliseer. Simons het die gevolglike media waansin ‘n “hond en ponie skou van verslaggewers" genoem. (Ibid. 132).

Currie het gesê dit was "die grootste fout van my lewe." ...
... hulle het gesien wat hulle wou sien.

Kort daarna het Xu vir Sloan ingelig, "Ek is 100% seker...dat Archaeoraptor ‘n verfalsde monster is" (Ibid.). Toe die bedrog geopenbaar was, het Czerkas erken dat hy "’n idiotiese, been-dom fout" gemaak het. Currie het gesê dat dit "die grootste fout van my lewe" was. Sloan het verklaar, "Ek het ‘n monster ingesleep" (Ibid.). National Geographic hoofredakteur William Allen het gevra, "Hoe het ons in hierdie gemors gekom?" (Ibid. 128). Simons offer ‘n antwoord: "Vir sommige prominente paleontoloë wie dit gesien het ... is die klein skielet ‘n lang gesoekde sleutel tot die misterie van evolusie" (Ibid.). Dit is, hulle het gesien wat hulle wou sien.

Kritiek was kras. In ‘n artikel oor die twintig grootste wetenskaplike flaters in die afgelope twintig jaar, het Discover tydskrif "Piltdown Hoender" gelys as sy term vir bedrog. Die etiket word afgelei van Piltdown Man, ‘n kunsmatige samestelling van ‘n menslike skedel en ‘n aap kakebeen wat in 1912 “ontdek” is (Newman 80). Net soos voorige paleontoloë Piltdown Man omhels het omdat hulle gesterf het vir bewyse vir menslike evolusie, omhels hedendaagse wetenskaplikes Archaeoraptor as gevolg van hulle desperaatheid om te bewys dat voëls van dinosaurusse ontvou het.
 
    References:

Newman, Judith. (2000). "Twenty of the Greatest Blunders in Science in the Last Twenty Years." Discover 21, no. 10.

Simons, Lewis (2000). "Archaeoraptor Fossil Trail." National Geographic 198, no. 4.

Sloan, Christopher (1999). "Feathers for T. Rex?" National Geographic 196, no. 5.


" 'Piltdown Hoender' — Nog ‘n Evolusionêre Grap"
<http://www.creationism.org/afrikaans/piltdownbird_af.htm>



Tuisblad:  Afrikaans
www.creationism.org